Tale van Rusland

Tale van Rusland
Federale amptelike taal Russies
Ander amptelike tale 27 saam met Russies in verskeie streke
Belangrikste buitelandse tale 15% van Russe het in 2008 buitelandse tale gepraat:[1]
Engels (80% van alle mense wat buitelandse tale praat)
Duits (16%)
Frans (4%)
Turks (2%)
Vingertaal Russiese vingertaal
Mees algemene sleutelborduitleg

Van al die tale van Rusland is Russies die enigste amptelike taal regdeur die Russiese Federasie. Altesaam 27 ander tale is saam met Russies amptelike tale in sekere streke.

  1. Знание иностранных языков в России [Kennis van buitelandse tale in Rusland] (in Russies). Levada Centre. 16 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 10 Mei 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search